Die burgerregtegroep Afriforum was toe suksesvol in hulle veldtog om NestlĂ© te ooreed om nie meer melk aan te koop by ‘n Suiwelplaas wat aan GRace Mugabe behoort nie. Hierdie ooreenkoms is gister bereik tydens ‘n vergadering in Johannesburg. NestlĂ© Zimbabwe het egter gewaarsku dat hierdie besluit tot ‘n tekort aan melk en suiwelprodukte kan lei omdat hhulle van net ‘n klein groepie suiwelboere melk kan aankoop. Kom ons hoop hulle hou hulle beloftes. Geluk Afriforum.