Goeie Vrydag

Written by

in

Gister was weer goeie Vrydag. Dit was ‘n dag om weer stil te raak, te herbesin en die gewyde atmosfeer te geniet. die enigste gebeurtenis wat die dag bederf het, was toe ek verneem van die bejaarde egpaar wat op hulle kleinhoewe net oos van Pretoria vermoor is. Hoekom moet hulle juis hierdie dag kies om so ‘n wrede ding te doen?


Discover more from Vuurslag

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Discover more from Vuurslag

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading