- Powered by
- WordPress
-
Om Op Die Verhoog Te Pronk
-
Tieners Sonder Sosiale Media
Op 10 Desember 2025 het die Australiaanse regering begin om ‘n verbod toe te pas teen die gebruik van sosiale media vir kinders onder 16 jaar oud. Dit word gedoen om hulle te beskerm teen skadelike inhoud op sulke platforms soos onder kuber-afknouery, seksuele voorbereiding en uitbuiting ensovoorts. Verder is daar ook wêreldwyd kommer oor…
-
KI Maak Die Nuus Verspot
Google Discover se jongste KI eksperiment is besig om ‘n groot bespotting van ernstige nuus te maak.
-
Al Ons Digitale Eiers In Enkele Mandjies
Het ons nie die laaste paar jaar te afhanklik geword van groot internetgebaseerde dienste wat ons hele werkslewe en vermaaklikheid oorgeneem het? Ons het ons digitale eiers in enkele mandjies gepak en as een van daardie mandjies skielik geskud word of amper val, dan ontwrig dit ons daaglikse werkverrigting en ontspanning. Hierdie vraag word al…
-
SABC Kry Tweede Aanmaning
-
As die SABC se stem stil word
Die voorsitster van die portefeuljekommitee oor kommunikasie, Khusela Diko, het op Maandag, 8 September ‘n ernstige waarskuwing uitgereik dat die SABC Se senders teen die einde van Dsember vanjaar deur hul diensverskaffer en seinverspreider Sentech afgeskakel kan word as gevolg van opgehoopte skuld. Sentech het gewaarsku dat hulle self nie meer kan bekostig om die…
-
As die SABC se stem stil word
Die voorsitster van die portefeuljekommitee oor kommunikasie, Khusela Diko, het op Maandag, 8 September ‘n ernstige waarskuwing uitgereik dat die SABC Se senders teen die einde van Dsember vanjaar deur hul diensverskaffer en seinverspreider Sentech afgeskakel kan word as gevolg van opgehoopte skuld. Sentech het gewaarsku dat hulle self nie meer kan bekostig om die…
-
Die bittersoet begroting
Die minister van finansies het toe sy begrotingsrede gelewer sonder enige voorvalle. Op ‘n stadium het dit gelyk of die EFF die begrotingsrede gaan ontspoor met hul alewige punte van orde, maar die speaker van die parlement het hulle gou tot orde gebring en die minister kon sy toespraak sonder voorval lewer. Btw is toe…
-
Die groot begrotingsdag
Vandag is voorwaar ‘n dag vol vrees en verwagting. Vandag lewer die minister van finansies sy langverwagte begrotingstoespraak wat al so vroeg as Februarie moes gebeur het maar toe uitgestel is tot 12 Maart. Dit was die eerste keer in die land se geskiedenis dat soiets gebeur het en het gevolg na ‘n ernstige geskil…
-
Het die onafhanklike internet nog ‘n toekoms?
Hierdie vraag word die laaste sowat twee jaar al meer gevra nadat Google sy algoritmes begin verander het en sodoende ‘n klomp kleiner onafhanklike webblaaie heeltemal uit hul soekresultate uitgeskakel het en nie enige nuwe artikels op hulle soekindeks gelys het nie of andersins dit baie laag op hulle soekresultate geplaas het, soms tot op…