- Powered by
- WordPress
-
Afrikaanse blogs op WordPress
Ek lees nou al vanaf middel verlede jaar Afrikaanse blogs, veral die blogs wat op WordPress is. WordPress webwerwe kan oor die algemeen maklik op selfone gelees word sonder dat mens van Google se mobiele internetdienste gebruik moet maak om die bladsye vir jou selfoon aan te pas. my eerste Afrikaanse WordPress blog wat ek…
-
Taxistaking voorlopig afgestel
Na vandag se vergadering tussen die taxigroepe, Jacob Zuma en die regering is die taxistaking voorlopig afgestel. Ou Jacob Zuma, die ou snoeshaan wat presies weet hoe om sy gehore te vertel wat hulle wil hoor, het aan die verteenwoordigers van die taxigroepe vertel dat ‘n plan gemaak moet word om die snelbusse en taxi’s…
-
Nuwe predikant
Ons gemeente was vandag bevoorrreg om weer ‘n nuwe predikant te kon inhuldig nadat ons vir maande lank herderloos was. Dit was ‘n vrolike geleentheid en is goed bygewoon. Die nuwe predikant het ‘n kort maar kragtige intreepreek gelewer. Daar was ook soos gewoonlik heelwat seremonie daaraan verbonde en verskeie sprekers het toesprake gelewer. Hiermee…
-
Een staking verby, nog een op pad
Die vervoerstaking wat veral die vervoer van brandstof negatief geraak het, het gister tot ‘n einde gekom. Maar net toe ons dink ons kan nou asem skep, berig SAUK nuus dat die SA Nasionale Taxiraad oftewel SANTACO, dreig met ‘n landwye staking as die regering nie voortgaan met hulle huidige planne vir ‘n snelbusvervoerstelsel. Ons…
-
Spandeer tyd met jou mense
In hierdie onsekere tye besef ek al hoe meer die belangrikheid daarvan om meer tyd saam met ons geliefdes, familie en vriende deur te bring. Ons was Maandag bevoorreg om my oom en tannie by ons aan huis te kon ontvang, juis omdat hulle so ver bly en so min kan kom kuier. As alles…
-
Ons petrolpompe droog op
Ons petrolpompe is besig om droog te loop as gevolg van ‘n staking der lorriedrywers wat die brandstof moet vervoer. Hierdie staking hou nou al ‘n week lank aan. Pick ‘n Pay berig dat die staking hulle voedselvoorrade negatief raak. Dis verseker sleg vir die ekonomie, maar dis ook sleg vir ons veiligheidsituasie, veral so…
-
Goeie Vrydag
Gister was weer goeie Vrydag. Dit was ‘n dag om weer stil te raak, te herbesin en die gewyde atmosfeer te geniet. die enigste gebeurtenis wat die dag bederf het, was toe ek verneem van die bejaarde egpaar wat op hulle kleinhoewe net oos van Pretoria vermoor is. Hoekom moet hulle juis hierdie dag kies…
-
Hello world!
Welcome to vuurslag.co.za/. This is your first post. Edit or delete it and start blogging!