Ons petrolpompe droog op

Written by

in

Ons petrolpompe is besig om droog te loop as gevolg van ‘n staking der lorriedrywers wat die brandstof moet vervoer. Hierdie staking hou nou al ‘n week lank aan. Pick ‘n Pay berig dat die staking hulle voedselvoorrade negatief raak. Dis verseker sleg vir die ekonomie, maar dis ook sleg vir ons veiligheidsituasie, veral so kort voor die verkiesing. Wat sal gebeur as die Anc minder stemme kry omdat kiesers nie by die stembus kan uitkom nie? Wonder maar net.


Discover more from Vuurslag

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Discover more from Vuurslag

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading