Maandag is ‘n stil dag

Written by

in

Vandag gaan maar ‘n stil dag wees op die blog. Ek moet bietjie dorp toe gaan vir ‘n paar inkopies en so meer. As daar iets interessants gebeur wat my inspireer sal ek verseker daar wees om daaroor te skryf. Hopelik is dit darem nie meer so ‘n bangmaakstorie soos vandag nie. Ek sien ek het ‘n spook of twee opgejaag.
Verder wonder ek sommer hoeveel van julle het vandag verlof gevat by die werk sodat julle ‘n lekker lang naweek kan hê Dinsdag? Ek is een van die bevoorregte mense wat dit wel kon doen. Om die waarheid te sê, amper almal by my werk het dit gedoen.
Geniet julle dag sommer baie.


Discover more from Vuurslag

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Comments

2 responses to “Maandag is ‘n stil dag”

  1. Bierpens Avatar

    More Vuurslag

    jy wikkel vroeg … dit blyk ‘n lekker warm dag te wees. Geniet jou uitstappie en moenie te veel geld uit gee nie. Rowwe dag om dorp toe te slenter so op die draai van meeste mense se payday…

    groete

  2. vuurslag Avatar
    vuurslag

    Hallo Bierpens. Ek het darem my uitstappie dorp toe baie geniet. Gelukkig is dit net voor die payday en die dorp was darem nie te besig nie. Hier by ons is dit lekker koel vandag. Groete.

Discover more from Vuurslag

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading