Bulle vs bye, so amper.

Written by

in

Ek sit en luister na die wedstryd tussen die bulle en haaie. Die wedstryd was vir ‘n paar minute vertraag nadat bye in die sponsomhulsel van die borge se advertensieborde nes gemaak het. Minstens drie van die borde moes verwyder word. LGelukkig het niemand seergekry nie, maar nou lyk dit asof die bulle net nie kan hond haar-af maak teen die Natalse haaie nie. Sterkte bulle.


Discover more from Vuurslag

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Discover more from Vuurslag

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading